Alice
Alice Griesel
Nov 1, 2011

Prayer Request

Ek wil graag vra dat almal sal bid vir Hettie Marais. Sy is gediagnoseer met borskanker. Die sjirurg het verlede Vrydag 'n tumor uit haar bors verwyder en kliere uit die oksel. Agt van die elf kliere is aangetas. Sy't verlede week en Saterdag 'n buik en bekken sonar, bors X-strale gehad. Wond dreineer. Gaan vir flikkergram en RT skandering. Sy gaan vir 6 weke bestraling en dan Chemo kry.
Wat haar so besonders vir my maak is omdat sy vir soveel jaar my mentor. my inspirasie gee,altyd 'n oor het om te luister, 'n staatmaker, ongelooflike vriendin en Direkteur is van Farmaseutiese dienste van die FS is.