Shantel
Shantel Lourens
Jul 27, 2011

Prayer Request

Onse Vader wat in die Hemele is, Laat U Naam geheilig word, Laat U Koningkryk kom, Laat U wil geskied op hierdie dag Vader.... U weet wat ons tekortkominge is Vader .... Ek bid in U Naam as dit U wil is dat ons vandag goeie nuus sal kan ontvang Vader in die sitsuasie waarin ons verkeer.... Ek bid dit in JESUS SE HEILIGE NAAM ONS ABBA VADER.... AMEN EN AMEN !!!